Tuis
Wie is ons
Samekomste
Preke
Huisgodsdiens
Personeel
Geelbladsye
Bedieninge na aan ons hart
More
Sondagoggende na erediens
Dit is vir ons belangrik dat ons kinders weer die Bybel (God se storie) ken. Ouers doen saam met hul kinders voorbereiding by die huis en kategete lê die les Sondae vas.