top of page
blare.jpg

ONS GEMEENTE

Wie ons is

Gereformeerde Kerk Windhoek is 'n Christelike kerk wat verbind is om die aangesig van die Here te soek. Ons bely die Woord van God as Waarheid en enigste riglyn.  Ons glo dat mens in alles wat jy doen jou toewyding en eer aan ons God kan wys.

​

Ons het 'n paar beginsels vasgelê wat ononderhandelbaar is en waarvolgens ons ons geloof kan verduidelik.

+264 81 253 8073

  • Google Places
  • Facebook

©2019 by Gereformeerde Kerk Windhoek. Proudly created with Wix.com

bottom of page