
SAMEKOMSTE
SONDAGOGGENDE 9:00
Eredienste vind plaas in die kerkgebou in Lutherstraat, Eros.
VAKANSIES
Gesamentlike eredienste met Gereformeerde Kerk Windhoek-Suid.
Om die beurt by die kerkgebou in Lutherstraat, Eros of die Deo Gloria sentrum in Schlettweinstrasse, Pionierspark.
​
​
KATKISASIE
Sondagoggende na die erediens
BYBELSTUDIES / GELOOFSFAMILIES
-
WOENSDAGAANDE 18:30 ELISENHEIM GELOOFSFAMILIE @ Elisenheim. Kontak Alwyn (081 291 7698) vir meer inligting.
-
WOENSDAGAANDE 18:30 AMICI GELOOFSFAMILIE @ Windhoek. Kontak Mike (081 638 8544) vir meer inligting.
-
SONDAGAANDE 18:00 SAAMBIDGELEENTHEID @ die kerkgebou
​
Kontak asb vir Henning of die kerkkantoor as jy 'n Bybelstudie groep wil begin of iewers wil inskakel.