top of page

God is die Koning wat mense weer tot sy Koninkryk wil herstel. Hy doen dit deur ons op `n genadepad te vat waarin ons deur Jesus gered word van die ewige dood, en genade vir ander kan wys.
Hierdie genade wys ons vir ander deur verhoudinge van liefde. God gee in die liefde die beste naamlik Homself en sy koninkryk, ons reageer hierop deur liefde vir ander te wys, en hulle aan te spoor om God se liefde te omarm.
Hierdie liefde raak nog meer prakties as ons onthou dat ons geroep is as dissipels wat dissipels maak. Mense wat die goeie boodskap van die Koninkryk demonstreer en dupliseer. Geloofsgroei is `n noodwendige gevolg van mense wat weer terug gepluk is in `n verhouding met God.God is Skepper, en as Hy praat, groei dinge! 

Toe-Hand-Beginsels: Image
Genadepad.png
Toe-Hand-Beginsels: Image
Liefde verhoudinge.png
Toe-Hand-Beginsels: Image
Dissipelskap.png
Toe-Hand-Beginsels: Image
Toe-Hand-Beginsels: Image

+264 81 253 8073

  • Google Places
  • Facebook

©2019 by Gereformeerde Kerk Windhoek. Proudly created with Wix.com

bottom of page